Goudprys sluit 'n onsekere kwartaal op 'n hoogtepunt af

RSG Geldsake met Moneyweb - A podcast by Moneyweb Radio

Categories:

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die markte in die eerste kwartaal en PSG se handelsverklaring.