Hoe het SA Landbou sedert 1994 verander?
RSG Geldsake met Moneyweb - A podcast by Moneyweb Radio

Categories:
Prof. Johann Kirsten, professor aan die Universiteit Stellenbosch en direkteur van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, bespreek hulle 'Agriculture in South Africa in the Democratic Era'-verslag.