Die duiwel se franchise - vers 2 oor anglisismes

VivA Afrikaans-joernaal - A podcast by Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) - Wednesdays

Categories:

Die antwoord op die vraag wat ʼn anglisisme is, word onderlê deur die beginsel van “soveel hoofde, soveel sinne”. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.