Lang woorde en reklametaal

VivA Afrikaans-joernaal - A podcast by Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) - Wednesdays

Categories:

Lang woorde en reklametaal (Gerhard van Huyssteen). Vasstamper; wisselrigter-sweismasjien; vinnigruilbeitelhouer; metaaldraadsnydraaibank met gangwissel; hidrouliese bandsae; pneumatiese naelklinkers; suigtoevoersproeispuite; freesmasjiene; voetknipmasjien; kis- en panplaatmetaal-voumasjiene; gliprollers; draaiflensbuigmasjien; banktapgatmasjien; bossiekappers; awegaars; draagbare loopteleskoop. Dié is alles woorde wat onlangs in 'n baie goed versorgde reklamebrosjure verskyn het. Gerhard praat oor Afrikaans in die reklamwese, asook oor lang woorde.