Nuus uit die Taalkommissiebinnekring

VivA Afrikaans-joernaal - A podcast by Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) - Wednesdays

Categories:

Nuus uit die Taalkommissiebinnekring (Gerhard van Huyssteen). Die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het gedurende die laaste week van Februarie 'n sitting in Windhoek, Namibië gehad. In hierdie podsending gee Gerhard terugvoer oor van die besluite wat geneem is, asook oor sommige van die nuwe woorde wat voorlopig opgeneem is as Standaardafrikaans.